RAINERSo, wat om te sê van die dude wat my "sane" hou... Ingeval iemand nie geweet het nie, ek en Rainer het saam dieselfde ding gedoen om Duitsland toe te kom. Ons was voor goed bevriend en ek moet sê... dit was hy wat my in die situasie gekry het. Ek dink lewe sou baie moeliker gewees het as mens nie iemand van tuis byderhand gehad het om jou humor of sommer net jy mislukheid of jou goeie tye saam met jou kon deel nie.
Dinge gaan woes lekker hierso, maar ons is maar vrek besig soos julle sal lees orals waar ons ietsie sê of skryf. Ek wil hiermee ook net sê dat ek darem maar baie sleg is met hierdie ding om mense te laat weet presies wat gebeur en wanneer dit gebeur. Julle moet tog ook na Rainer se blog gaan kyk, wat soms meer entertaining is as myne, (ek leer soos ek aangaan) en soms ook net beter vertel wat gebeur hierdie kant. Sy blog adres http://rainerlabarre.blogspot.com
SMEDDYmmm, vreeslik baie om te sê oor my "flatmate", maar terselfde tyd wil mens nie te veel sê en los op die internet wat mens later op die boud byt nie. Indien julle nog nie weet van my flatmate Eddy nie, vra oor hom in 'n email en ek antwoord gerus terug. Ouch.
Those of you that do know some about Eddy, would know why I would call him Smeddy. :-D Anyhow, this is my flatmate. Overall, well behaved, clean and seems that he can be quite decent. There are however a few gaps, which makes it difficult to connect. Apart from the abovemention/ or rather not mentioned... we both seem to be very busy and we sort of live right past each other. Either I'm working, or studying, or he is in class, or partying.


