One of the key parts of life, revolves around transportation. I was spoilt rotten from a young age with the availability of a car at any time of the day. When I moved over this side, I suddenly was forced to discover new ways of transportaion. Initially, this meant walking everywhere. And even though Bruchsal is a tiny city, if you want to go do some shopping, 2 bags get really heavy on the way home... :-)Wat dinge nou nog aansienlik erger maak, is die wete dat my maters wat saam met my geswot het en agter gebly het, is almal besig om hulle eersta karre af te betaal. Maar dit maak mos niks aan my nie. Hier het ek die geleentheid gekry om teen 'n spotgoedkoop prys vir my 'n fiets aan te skaf. Dis 'n wrak... met baie potensiaal. Ek voel soos 'n regte ou mechanic uit die skurfste hoekie van Suid-Afrika. Maar dis lekker!! want dis myne, en ek is besig om die snaakste gevoel van trots te beleef. Selfstandigheid was nog nooit so in sy volle glorie nie.
The first Saturday after the buying of the bicycle, I decided it was necessary to remove all the rusty parts and start working on it. Mannn, how I miss the comfort of my fathers garage. All the necessary tools, without too much trouble, and of course the most important ingredient: Something to remove rust!
Na 'n lang gesukkel kry ek dit toe reg om meeste van die dele af te haal en ek begin toe nou iets soek om die goetertjies in te "soak". Dit draai toe uit dat ek asyn, en suurlemoensap gebruik daarvoor, wat heel verbasendlik baie goed gewerk het. Die ander probleem was versekerlik die ideale staalborsel wat mens gebruik vir die skrop. Dink julle dit is maklik om 'n staalborsel op te spoor. Die klein goedjies wat mens as van selfsprekend aanvaar, soos waar om alles te koop (soos ek die laaste keer gesĂȘ het). Ek draai toe uit om met 'n harde sintetiese borsel in die hande te kry, en dit was darem ok.
Now, its all good and well to ride a bicycle, but... you sometime forget the basics that can lead to very funny situations. The most recent, which I found extremely hilarious was - "DO NOT USE THE FRONT WHEEL BREAK FIRST!! EVER!!". This was the situation that arouse on this typical stairwel right outside my apartment building. As you can see, it is implemented with a very well thought out ramp which you can use to push your bicycle down or up the stairs. You can already see where this is going...Aangesien dit my heel eerste keer was wat ek die ry-opervlak gebruik het, het ek natuurlik gedink dis 'n goeie idee om met die fiets daar af te ry. :-D Soos wat ek stadig maar seker daar begin afgly trek ek mos nou versekerlik die voorrem eerste. Terwyl die fiets se agterwiel so bietjie vir bietjie die van die grond af oplig besef ek wat gebeur, en doen wat ek wou, ek kon dit nie keer nie. Alles het so in "slow-mo" gebeur, dat ek ten minste kans gehad het om mooi voor bo die stuurstang af te klim sonder om seer te kry, maar ek kon nie, die fiets keer om nogsteeds bommelakiesie te slaan nie. Wat dit alles snaakser maak, my goeie, goeie vriend Rainer staan reg langs my en sien ALLES en begin hardop lag. Ek kon nie help om saam te lag nie, want dit was net een van daai situasie waarvoor enige iemand sou lag.
No comments:
Post a Comment